Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Vaalvalk" deur W.E.G. Louw
"Vaalvalk" deur W.E.G. Louw [boodskap #9622] Vr, 30 Mei 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
VAALVALK
W.E.G.Louw

Wit is die wereld
van outydse wee.
en 'n treurige wals
is die vroemoresee;
dou oor die duine, geen windjie wat waai,
net 'n vaalvalk wat sing soos hy draai, soos hy draai....

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Circe" deur ELIZABETH EYBERS
Volgende onderwerp: Muskiete Jag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:40:46 MGT 2024